SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SLAUGHTER GANG WAR REEKS

Hierdie reeks was ook ’n Amerikaanse “gangster” tipe reeks.  Sven (sonder van) vertolk weer die titel rol.  Hy was seker een van die besigste hoofrol akteurs en het ook verskyn in Slaughter, Savage en Man with no name.  Die verhale was redelik breedvoerig met groot gedeeltes teks tussen die foto’s.  Die boekie was deur Impala publikasies uitgegee, met die skrywer die reeds bekende Reg Aupiais, (deur Koos Papenfus).

Slaughter Gang War - Vengeance is mine
9. Slaughter Gang War - Vengeance is mine

Copyright © 2019 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019